LHP Kerugma Volle Evangelie Kerk
11–13 SEPTEMBER 2026
VERKONDIG26 is 'n geleentheid soos geen ander nie, 'n ervaring so diep en kragtig dat woorde dikwels tekortskiet om dit reg te beskryf. Hierdie werkswinkel sluit 5 doelgerigte sessies in wat bestaan uit lering, prediking, aanbidding en praktiese oefeninge om die stem van die Heilige Gees te leer hoor en die hande en voete van Jesus te wees—elke dag, oral waar jy is. Of dit nou op skool of in jou werksplek is.
PROGRAM
Beplan jou naweek saam met ons. Hier is 'n oorsig van wat jy kan verwag gedurende die 5 sessies. (Tye is onderhewig aan verandering)
Die naweek begin met 'n kragtige eerste sessie.
VERLEDE GEBEURE
'n Terugblik op die kragtige oomblikke en getuienisse van ons vorige VERKONDIG werkswinkels.








GEREELDE VRAE
Ons is hier om te help. As jou vraag nie hier gelys is nie, kontak gerus vir Buks van Staden by 076 012 4578 vir enige bystand.